Kom Vind Jouself Weer
Private
2 members
Free
🌷 Welkom by Kom Vind Jouself Weer
Hierdie community is vir die vrou wat altyd sterk moet wees… vir almal behalwe haarself. ❤️
Miskien het jy iewers langs die pad jouself verloor terwyl jy vir jou gesin, jou werk en almal rondom jou gesorg het.
Hier is jou plek om weer na jouself terug te kom. 🌱
Ons gaan saam fokus op:
🌷 Hoop wanneer die pad swaar voel
🌱 Persoonlike groei
❤️ Selfvertroue en selfwaarde
✨ Om weer vreugde in die klein dinge te vind
🤗 Ondersteuning van ander vroue wat verstaan
Hier hoef jy nie perfek te wees nie.
Hier hoef jy nie altyd sterk te wees nie.
Hier hoef jy nie alles alleen uit te figure nie.
Hier kan jy net jouself wees.
My droom met hierdie community is om 'n plek te skep waar vroue mekaar kan aanmoedig, luister, groei en herinner:
“Ek is steeds hier. Ek het myself dalk verloor, maar ek kan myself weer vind.” ❤️
🌷 Welkom by Kom Vind Jouself Weer.
Jou nuwe hoofstuk kan vandag begin. ✨
powered by
Kom Vind Jouself Weer
skool.com/kom-vind-jouself-weer-4552
🌷 ’n Veilige plek vir vroue om weer hoop, selfvertroue en vreugde te vind. ❤️ Kom vind jouself weer — jy hoef dit nie alleen te doen nie. ✨