Foute is data
Elke fout wat jy in Wiskunde maak, vertel ’n storie.
’n Verkeerde antwoord beteken nie jy is swak nie.
Dit wys bloot waar jou denke afgedraai het.
Goeie Wiskunde begin nie by regte antwoorde nie…
Dit begin by goeie vrae.
0
0 comments
Erna Bisschoff
1
Foute is data
powered by
Graad 8 Wiskunde
skool.com/wiskunde-9613
Word deel van ins gemeenskap, waar ons gesels oor al jou wiskunde probleme.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by