POST 1 Content Pillar: Expectation vs Reality ENGLISH Hook: "I'll just start something online on the side." Famous last words. 😂 Sub Hook: Then you realise there are actually things to learn. Cover Hook: "I'll just start something online..." 😂 Talking Points: At first, it sounds simple. Find something. Start. Make some money. Done. Then you realise there's actually a process. You need to understand what you're doing. You need to learn the skills involved. You need to figure out what you're offering. And yes, there is actual work involved. That's not a bad thing. It just means you're building something instead of hoping something happens. Caption: The internet can make starting an online income look ridiculously simple. Then you start learning and realise: "Oh. There's actually a lot more to this." 😂 And that's okay. You don't need to know it all. You just need to be prepared to learn. CTA: Did you also think it would be easier when you first started looking into it? 😂 AFRIKAANS Hook: "Ek gaan net ietsie aanlyn op die side begin." Bekende laaste woorde. 😂 Sub Hook: Dan besef jy daar is eintlik goed wat jy moet leer. Cover Hook: "Ek gaan net iets aanlyn begin..." 😂 Talking Points: Aan die begin klink dit eenvoudig. Kry iets. Begin. Maak 'n bietjie geld. Klaar. Dan besef jy daar is eintlik 'n proses. Jy moet verstaan wat jy doen. Jy moet die nodige vaardighede leer. Jy moet uitfigure wat jy aanbied. En ja, daar is werklike werk betrokke. Dis nie 'n slegte ding nie. Dit beteken net jy bou iets in plaas daarvan om te hoop iets gebeur. Caption: Die internet kan jou laat dink om 'n aanlyn inkomste te begin is belaglik eenvoudig. Dan begin jy leer en besef: "O. Daar is eintlik heelwat meer hieraan." 😂 En dis okay. Jy hoef nie alles te weet nie. Jy moet net bereid wees om te leer. CTA: Het jy ook gedink dit gaan makliker wees toe jy die eerste keer begin kyk het? 😂 POST 2 Content Pillar: Beginner Mindset Shift ENGLISH Hook: Being confused doesn't mean you've chosen the wrong thing. Sometimes it means you've finally started learning something new.