Bio: Wie sê aftrede beteken die einde van nuwe
Ek deel my reis, ontdekkings en lesse terwyl ek probeer.
Nuwe ouderdom. Nuwe uitdaging. Nuwe avontuur. 🚀
Bio: Ons is Suid Afrikaners wat die digitale mark betree het om dollars te verdien terwyl ons familie tyd kan geniet en jou ook graag wil deel maak daarvan
Bio: Oupapreneur - Francois
Ek wil graag mense wie wil help om genoegsame kapitaal op te bou of finansieel onafhanklik te wees. Ek het 'n plan of twee.
Bio: Ek is n mamma van 4 met n wonderlik man.
Ek werk vir die UK en wil net weer kan droom. Ons het alles tot as verloor deur ons huis wat gebrand het.
Bio: Ek is enkel mamma, 53 jaar oud. 2 pragtige tieners. Ons woon in Heroldsbaai. Ek het my eie besigheid, maar Ek doen DIE vir n beter toekoms vir ons 3.
Bio: Ek is Venessa en help mense om hul potensiaal te ontdek en hulself te bemagtig. Ek glo dat elke mens die vermoë het om te groei na ’n beter toekoms.
Bio: My name is Karen, I'm a 44-year-old stay at home mom. Praying that the Almighty Father through Jesus will give me Favour and a PURPOSE to live for!