Bio: Ek is n mamma wat moeggesukkel was. Daar IS n lewe buite ons huidige omstandighede wat vol oorvloed is , van vryheid.
Ek Is doodbang en opgewonde!
Bio: Wie sê aftrede beteken die einde van nuwe
Ek deel my reis, ontdekkings en lesse terwyl ek probeer.
Nuwe ouderdom. Nuwe uitdaging. Nuwe avontuur. 🚀
Bio: Bring innerlike genesing, vrede, balans, hoop deur liefdevolle holistiese begeleiding en ondersteuning.Help mense ontdek 'n nuwe lewensdoel daagliks
Bio: Ek is enkel mamma, 53 jaar oud. 2 pragtige tieners. Ons woon in Heroldsbaai. Ek het my eie besigheid, maar Ek doen DIE vir n beter toekoms vir ons 3.
Bio: Ons is Suid Afrikaners wat die digitale mark betree het om dollars te verdien terwyl ons familie tyd kan geniet en jou ook graag wil deel maak daarvan