Charmaine ek kan nie in woorde sê wat hierdie 31 dae vir my beteken in Canva nie. Ek het begin en net mooi NIKS geweet nie. NIKS!!! En nou ken ek al soveel op canva. Wat lekker is met elke uitdaging is dat mens raak al hoe meer vertroud met alles.Nogmaals dankie Charmaine vir al jou tyd wat jy hier insit.