Die was ‘n baie leersame, praktiese manier om nuwe platforms te ontdek en die ‘vrees’ te oorkom vir die gebruik van Ai. Die program is netjies opgedeel in doenbare sessies met goeie terugvoer en hulp van mede lede. Sal die verseker aanbeveel vir enige iemand wat ‘n idee in ‘n volledige program wil omskep om ‘n besigheid daarvan te maak.
5d ago · Still a paying member after 5 months