User
Write something
Pinned
💜 JULLE, EK WIL HIERDIE GELEENTHEID MET JULLE DEEL! 💜
Ek is jammer ek deel dit nou eers, maar Latasha bied hierdie week weer haar Canva & AI Workshop aan! 🥹🤍 En ek wil julle vertel hoekom hierdie workshop vir my so spesiaal is. Dit was tydens haar vorige Canva & AI-workshop waar ek geleer het om my eie digitale produk te skep én hoe om dit te bemark. Daardie produk is Biz Snapshot SA! 🎉 Ek het nooit gedink ek sou my eie produk kon skep nie, maar met die regte leiding, die tools en die bereidwilligheid om te leer, het ek dit gedoen. As jy al daaraan gedink het om jou eie digitale produk te skep, maar jy weet nie waar om te begin nie, of jy sit nog op die draad omdat jy onseker is oor WAT om te skep, dan wil ek jou regtig aanmoedig om hierdie workshop by te woon. 💜 CANVA & AI WORKSHOP 📅 Dinsdag tot Donderdag | 20–22 Oktober 🕖 19:00 elke aand 💻 Aanlyn ✨ Daar is ook 'n VIP-opsie: YOUR PRODUCT! 🩵 VIP-sessies: 20:30 al drie aande 🩵 Gewone toegang: $27 (R450) 🔥 Early bird: $18 (R300) vir die volgende 24 uur 💜 PromptUnlockPRO-eienaars: $12 (R200) Dag 1 was gisteraand, en ek sal die replay met julle deel sodra ek dit het. Jy kan steeds vanaand by Dag 2 inspring! 👉 Registreer hier: https://us06web.zoom.us/meeting/register/DzqT8D26Rsyo1F5pD-nzyw 🤍 En as jy belangstel in PromptUnlockPRO, die app wat jou help om beter AI-prompts te skep vir produkidees, navorsing en bemarking, kan jy dit deur my skakel kry: https://jackierudder.com/promptunlockpro Ek deel dit omdat ek self die waarde daarvan ervaar het. Ek is steeds besig om te leer, maar ek weet hoe baie dit kan beteken wanneer iemand jou wys waar om te begin. Moenie toelaat dat onsekerheid jou laat glo dat jy nie ook iets van jou eie kan skep nie. 🌿 Jy hoef nie alles vandag te weet nie. Jy moet net bereid wees om die eerste tree te gee. 🤍 Wie van julle droom daarvan om eendag julle eie digitale produk te skep? 👇💜
💜 JULLE, EK WIL HIERDIE GELEENTHEID MET JULLE DEEL! 💜
Pinned
🎁 MY GESKENK AAN JOU!
Ek het die Biz Snapshot Geld Duidelikheid Werkboek GRATIS op my Beacons Store beskikbaar gemaak! 🤍 En ek het aan almal gedink! 🥹 📘 Afrikaans: Geld Duidelikheid Werkboek 📗 English: Money Clarity Workbook Kies die taal waarmee jy die gemaklikste is en kry jou gratis kopie hier: 👉 https://jackierudder.com/bizsnapshotsa My gebed is dat hierdie eenvoudige werkboek jou sal help om meer duidelikheid oor jou besigheid se geld te kry en 'n goeie rentmeester te wees van dit wat God aan jou toevertrou het. 🙏🌿 Want dis nie net belangrik hoeveel geld ons maak nie, maar ook hoe ons dit bestuur. 🤍 Met liefde, Jackie 🤍
Pinned
Ek sien soveel van julle sukkel met jul video’s, so ek het iets gemaak om te help 🤍
Ek sien soveel van julle sukkel met jul video’s, en dit is moeilik om te weet wat om te verander. Was dit die eerste sin? Die onderwerp? Die einde? So ek het twee gratis dinge vir julle gemaak wat saamwerk: 1️⃣ ‘n Prompt wat jy in ChatGPT, Claude of Gemini kan plak. Dit lees eers jou syfers, sê waar jou kykers wegval, en kyk dan na jou hook, boodskap en CTA. Jy kry een ding om eerste te verander en ‘n 7-dae-toets. 2️⃣ ‘n Toetsblad waar jy 3 weergawes van ‘n video kan vergelyk: https://videotoetsblad.netlify.app/ Hoe dit werk: ✨ Haal jou syfers uit jou video se Analytics (kyktyd, wegvalplek, persentasie wat tot die einde kyk). Dit vereis gewoonlik ‘n Creator- of Business-rekening. ✨ Skryf neer wat jy in die eerste 5 sekondes sê. ✨ Vul die prompt in en plak dit in jou AI-hulpmiddel. ✨ Maak 3 weergawes van die video met net een ding anders, en vergelyk dit in die toetsblad. 👉 Die prompt is in die kommentaar hieronder. 👇 As jy jou video ook oplaai: 🎥 Die meeste AI-hulpmiddels kan nie die klank hoor nie. Maak seker daar is teks op die skerm, veral in die eerste paar sekondes. 🎥 Instagram se Edits-app het onderskrifte, maar kyk dit na, want dit maak soms foute in Afrikaans. 🎥 Plak steeds die woorde van die eerste 5 sekondes in die prompt. Onthou asseblief: dit is ‘n raad, nie ‘n waarheid nie. Dit kan nie jou stem, toon of die algoritme sien nie, en een video is ‘n klein monster. Dit belowe geen verkope nie. 🤍 Kom deel gerus: by watter sekonde het jou kykers wegbeweeg, en wat gaan jy probeer verander? (Wil jy eers sien waar om te begin kyk? Doen die gratis quiz: https://waarhaakditvas.netlify.app)
🥳REPLAY - Canva & AI Day 1
1 of the October Niche to Ads workshop happened on Tuesday! https://latashaduplooy.com/main-room-recording 🤍 En as jy belangstel in PromptUnlockPRO, die app wat jou help om beter AI-prompts te skep vir produkidees, navorsing en bemarking, kan jy dit deur my skakel kry: https://jackierudder.com/promptunlockpro
👑🤍 UNLOCK YOUR KINGDOM WEALTH!
Ek wil vandag sommer 'n GRATIS 3-dag aanlyn event met julle deel! 🌿 Ons praat so baie oor geloof, mindset, besigheid en finansiële groei hier in Magnetic by Faith. Maar iets wat vir my belangrik is, is dat ons nie net ons besighede moet bou nie, maar ook moet leer om God eerste te stel in alles wat ons doen. 🙏 📖 Matteus 6:33 “Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid…” Daarom wil ek julle graag uitnooi na: 👑 Unlock Your Kingdom Wealth 📅 23–25 Oktober 💻 3 dae aanlyn 🎁 GRATIS! Ek glo ons kan altyd iets nuuts leer, ons denke uitdaag en groei in hoe ons na geloof, geld en besigheid kyk. En dalk is hierdie net die geleentheid wat iemand hier nodig het om weer met 'n nuwe perspektief na hulle pad te kyk. 🤍 👉 Registreer gratis hier: https://go.kingdom-preneur.com/kingdom-business-wealth Ek deel dit omdat ek graag geleenthede met julle wil deel wat by ons geloofs- en besigheidspad aansluit. 🌿 Wie van julle gaan saam inskakel? 👑🤍
1-30 of 289
powered by
Magnetic by Faith
skool.com/magnetic-by-faith-2676
Magnetic by Faith is a faith-led community for encouragement, support, and growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by