User
Write something
Gratis Workshop is happening in 18 minutes
Pinned
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier!
Pinned
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
Pinned
No AI Oktober is hier!
Challenge 1 is nou beskikbaar, save jou advertensie as 'n JPG en deel met ons! Ek kan nie wag om te sien nie!
No AI Oktober is hier!
Star Items
Charmaine ek is verby blond weer. Ek kyk nou die free vs pro daar wys jy die star items is aan die linker kant ek kry nie myne. Weet jy dalk waar ek kan gaan soek vir hulle asb? Ek is totaal verlore alweer
0
0
No AI October
Dankie Charmaine ek het regtig hierdie it uitdagging geniet ek het bietjie gesukkel maar dit was baie lekker gewees om dit te maak. 🥰
No AI October
1-22 of 22
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by