31 DAY CHALLENGE Augustus
31 DAY CHALLENGE Augustus
Hier is waar jy gaan gemaklik raak met Canva! Druk daai knoppies, explore en onthou jy kan altyd undo.
0%
No AI Oktober_Challenge
No AI Oktober_Challenge
Staan uit bo die res! 8 challenges wat jou gaan help jou designing op Canva verskerp! Ons begin die 5de Oktober
0%
Skep 'n online store op systeme.ion
Skep 'n online store op systeme.ion
Jy kan GRATIS begin jou digitale produkte verkoop! Ek wys jou stap vir stap hoe om 'n online store te skep en jou produkte op te laai.
0%
PDF set up  vir Legacy Builder Program
Unlock for $5
PDF set up vir Legacy Builder Program
Kom kyk hoe maklik is dit om vir jouself pdf's op te stel vir jou leads!
0%
She Blooms
Unlock for $25
She Blooms
🌸 She Blooms™ Digital Notebook A beautiful 128-page digital notebook created to help you grow in faith, stay focused, plan with purpose and embrace every season. Includes calendar, monthly & weekly planning, priorities, notes, prayer notes, sermon notes and more. ✨ Printable PDF ✨ Editable Canva template ✨ Faith-focused planning ✨ Beautiful floral design
0%
THE LEGACY BUILDER MARKETING TEMPLATE KIT
Unlock for $15
THE LEGACY BUILDER MARKETING TEMPLATE KIT
Get 14 professionally designed, fully editable Canva templates to help you attract, connect & convert. Perfect for social media marketing, testimonials, community promotion, educational content, CTAs, lead magnets & more. Customize the text, images, colours and branding to make them your own. 💻 Canva Pro required ✨ 14 editable templates 📥 Instant digital access 💰 Only $15
0%
Q&A saam Charmaine_Replays
Q&A saam Charmaine_Replays
Kom saam met Charmaine vir ’n lekker, informele Q&A-sessie in die Canva Creators Hub! Bring jou pen en papier en maak gereed om vrae te vra, nuwe idees te kry en waardevolle Canva-wenke te leer. ’n Sessie vol leer, inspirasie en praktiese waarde!
0%
GRATIS WORKSHOP_Replays
GRATIS WORKSHOP_Replays
Kom elke maand saam met Charmaine vir ’n praktiese en inspirerende Canva Workshop! 🎨 Leer nuwe vaardighede, ontdek handige Canva-wenke, kry vars idees en skep saam. Die workshop is oop vir almal — of jy ’n beginner is of reeds gemaklik is met Canva. Bring jou koffie, pen en papier en kom leer saam! Ingesluit, 'n short cut om jou eie done-for-you besigheid te begin!
0%
Skep jou eie digitale produk_Monthy planner
Unlock for $10
Skep jou eie digitale produk_Monthy planner
In hierdie kursus gaan ek jou leer hoe om jou eie digitale produk te skep, ek gee ook vir jou 'n template waarvan af jy kan begin
0%
Skep 'n Digitale Notaboek
Unlock for $10
Skep 'n Digitale Notaboek
In hierdie klas gaan ek jou wys hoe jy jou eie digitale notaboek kan skep op canva met hyperlinks!
0%
Skep 'n E-BOOK
Unlock for $10
Skep 'n E-BOOK
Hierdie is 'n overall course oor e-boeke.
0%
Template Training
Unlock for $15
Template Training
Of jy templates wil skep vir persoonlike gebruik en of jy template bundles wil maak om te verkoop, hierdie les gaan jy presies leer hoe jy dit kan doen!
0%
Gebruik Canva vir jou besigheid
Unlock for $10
Gebruik Canva vir jou besigheid
Hier is wat jy kan doen met Canva free en Canva Pro
0%
1-13 of 13