POST 1 Content Pillar: Curiosity 🔎 ENGLISH Hook I thought the hardest part of making money online would be finding customers. I was wrong. Talking Points - The hardest part at the beginning can actually be figuring out what you're doing. - There are so many different options. - Affiliate marketing. - Digital products. - Reselling. - Services. - Faceless businesses. - And about 500 people online telling you their way is the way. 😂 - So you start jumping from one thing to another. - The real skill is learning how to understand the model you're choosing. - Once you understand what you're doing, everything starts making a lot more sense. Caption Nobody warns you about the "wait… but how does this actually work?" stage. 😂 Before worrying about sales, followers or anything else, make sure you understand the thing you're actually trying to build. That part matters more than people think. CTA Have you ever gone down an online-business rabbit hole and ended up more confused than when you started? 😂 AFRIKAANS Hook Ek het gedink die moeilikste deel van geld aanlyn maak gaan wees om klante te kry. Ek was verkeerd. Talking Points - Die moeilikste deel aan die begin kan eintlik wees om uit te figure wat jy besig is om te doen. - Daar is so baie verskillende opsies. - Affiliate marketing. - Digitale produkte. - Reselling. - Dienste. - Faceless besighede. - En omtrent 500 mense aanlyn wat vir jou sê húlle manier is die manier. 😂 - So spring jy van een ding na die volgende. - Die regte vaardigheid is om te leer hoe om die model wat jy kies te verstaan. - Wanneer jy verstaan wat jy doen, begin baie meer dinge sin maak. Caption Niemand waarsku jou oor die "wag… maar hoe werk hierdie ding eintlik?"-fase nie. 😂 Voor jy jou kop breek oor verkope en al die ander goed, maak seker jy verstaan wat jy eintlik probeer bou. Daardie deel is belangriker as wat mense dink. CTA Het jy al ooit in 'n aanlyn-besigheid rabbit hole beland en nóg meer confused uitgekom as toe jy begin het? 😂